Successfully reported
+42

Antigua House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Antigua Avenue, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Antigua House is 'n pragtige oase wat bokant Capri Village geleë is, net 10 minute vanaf plaaslike strande. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie eiendom spog met rustige uitsigte en sonbeddens met 'n uitnodigende swembad.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, nog 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bad en stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met 'n kaggel en oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die slaapkamer op die boonste verdieping maak oop op 'n privaat balkon wat asemrowende uitsigte het en 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Die leefarea maak oop op 'n sonnige patio met 'n buite-eettafel, braaigeriewe, sonstoele en 'n swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Antigua Avenue, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Antigua Avenue, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5413fa5523edd454701ad08f51ebf482878121026ace32581034dfd5ff82f4d30c4bb2048d8dfde5637800fae787b56b278e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 17 Antigua Avenue Capri Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.136500939783 18.392714426984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang