Antigua House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Antigua Avenue, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Antigua House is bokant Capri Village, net 10 minute vanaf plaaslike strande. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, en spog met pragtige uitsigte en sonstoele met 'n swembad.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl 2 slaapkamers 'n enkelbed het. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 'n kaggel en oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die slaapkamer op die boonste verdieping lei na 'n privaat balkon met asemrowende uitsigte en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie. Die leefarea lei 'n sonnige stoep met 'n etenstafel, braaigeriewe, sonstoele en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 105
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Antigua Avenue, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Antigua Avenue, Capri Village, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang