Successfully reported
+32

Antilles 38 A Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Antilles Road, Cayman Beach, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Antilles 38 A Apartment is in Cayman Beach, Gordonsbaai geleë en bied selfsorgverblyf vir 2 volwassenes en 2 kinders, net 2 minute se stap vanaf die strand wat met 'n etiket via privaat toegang toeganklik is.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n bababedjie beskikbaar op versoek.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n slaapbank vir kinders, 'n slim-TV en 'n ingeboude braai. Gaste kan hul eie rekening gebruik om Netflix te stroom. Daar is geen lugversorging nie, maar gaste het toegang tot dakwaaiers en ekstra-staande waaiers indien nodig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met 'n braaidrom. Die klubhuis in die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane, braai-areas en 'n toilet.

GEEN TROETELDIERE TOEGELAAT NIE

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Viviers L
5.0
Baie lekker. Baie lekker, stil en rustig. Naby aan die strand.
Okt 2025
Lucinda M
Saam met lewensmaat
5.0
By die see swembad skoon. Dit was baie lekker, alles was skoon en netjies. Baie geniet, dankie.
Aug 2025
John S
Gesin met tieners
5.0
Rustig om daar te wees. Omgewing stil en veilig. Loopafstand van die see. Ja, dit was fantasties.
Jul 2025
Caitlin S
Gesin met klein kinders
5.0
Neat, place to be and fresh. The place was amazing, more than what we expected. Our first getaway as a small family, 1 min walk to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Fredalyne K
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful and much needed break! I needed to check in much earlier than expected and communicated this with the landlord who was very un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Antilles Road, Cayman Beach, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antilles 38 A Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Antilles Road, Cayman Beach, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52a9967d2226125a971e89664f978cd8d419101750ba86a024cf63dc3f62fe889ea7d3442217b322c9ece4df1bd4aa6636f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 24 Antilles Road Cayman Beach 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143638085821 18.851317924964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang