Successfully reported
+63

Antilles 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Antilles 38 is in 'n veilige kompleks in Gordonsbaai, 'n hawedorp in die Wes-Kaap, geleë. Dis die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Dié knus huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien en mikrogolf.

Die huis spog met 2 ruim dekke waar gaste maaltye met see- en berguitsigte kan geniet. Binne- en buitebraaigeriewe, veilige parkeerplek vir 2 voertuie en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste sal toegang tot die strand hê deur die komplekse skyfplaatjie te gebruik, en die strand is net 200 meter se stap weg. Boonop bied die kompleks geriewe soos 'n klubhuis, gemeenskaplike swembad en tennisbaan vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad00f1d3832cffcbc891617d7925b29047c93e7f40d848ad187479d06023f9149415dcb78d7200d7b76f2942d0ebdf4b81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6) 36 Faure Marine Drive Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.143628913717 18.851213690368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang