Successfully reported

Apartment 4

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Aimee K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

So gerieflik en die woonstel was so mooi gemaak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike plattelandse wegbreek. Die perfekte plek vir 'n plattelandse wegbreek, met 'n pragtige uitsig. In die winter sal dit selfs mooier wees wanneer die Swartland groen is. Die woonstel is lieflik ingerig en ons het vreeslik lekker gekuier op die stoep. Dis lekker sentraal geleë sodat die omliggende dorpies besoek kan word. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderlik rustig, lekker en veilig. Dankie vir 'n lekker rustige plaasvars atmosfeer na 'n moeilike jaar. Alhoewel die water dag een 'n probleem was, is dit vinnig uitgesorteer. Baie vriendelike en behulpsame mense. Die swembad is baie goed geleë, omring met tafels en stoeltjies; ons kon lekker kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Apartment 4
Baie baie dankie. Ek waardeer julle terugvoer en mooi woorde.

Eldez A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2025

Het meestal net uitgery na ander dorpies. Het net geslaap by Apartment 4. Ons het lekker geslaap.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Francois R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2024

Highly recommended. Very comfortable, clean and superb service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hendrik
Apartment 4
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal definitief aandag gee op die netheid van ons woestel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir Street, Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb003d02bd0734fe155c753a781f62783bc4e2615b3acace624e72a885fa2e0e3e449144a55ad6cc23c3a9eeed220b0a8a627?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Reservoir Street Ebenhaezer Farm 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.156930584762 18.655589892382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang