Apartment 4
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir Street, Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hierdie bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel is op 'n plaas net 90 km noord van Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is ekstra slaapplek vir 2 volwassenes in die leefarea. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, 'n koffiemasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n ronde etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n buitebraai en sitplek met 'n uitsig oor die plaas, asook 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan die hele plaas verken. Die plaas kan ook troues aanbied en as 'n gastehuis dien, daar is kampplek, asook 'n restaurant net 'n paar meter vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Reservoir Street, Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment 4 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir Street, Ebenhaezer Farm, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang