Clean and neat.
Very clean and tidy. The bedding also smelled lovely. It was quiet during bedtime. Very well appointed. It is very small, the sleeper couch does not have a mattress when you fold it out, so if both children cannot lie next to each other on the single couch, one will sleep soundly. There was no bedding for the sleeper couch, only extra blankets and there were also only 3 towels. We booked very last minute, so that could be why it was lacking. The directions are not good, the accommodation is at The Capital Hotel (reception). But we would definitely sleep there again if we were looking for accommodation in the city.
Skoon en netjies.
Baie skoon en netjies. Die beddegoed het ook heerlik geruik. Dit was stil gewees tydens slaaptyd. Baie goed ingerig. Dit is wel baie klein, die sleeper couch het nie 'n matras as jy hom oopvou nie, so as albei kinders nie langs mekaar op die enkelbank kan lê nie, gaan een hard slaap. Daar was nie beddegoed vir die sleeper couch nie, net ekstra komberse en daar was ook net 3 handdoeke. Ons het baie op die nippertjie bespreek, so dit kan wees hoekom dit geskort het. Die aanwysings is nie goed nie, die verblyf is by The Capital Hotel (ontvangs). Maar ons sal beslis weer daar slaap as ons verblyf in die stad soek.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA437b963bbef81718cc7546bf683b09fc0126579d818b227ee7f0edb2e8293376f18d8d67987258a670673fdcfa3bba14799e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R1 407 per night (sleeps 4)
1515202 Amarand AvenueTrilogy Menlyn Maine Residence0181Gauteng021 201 890114:00-19:0010:00-25.785880428.2827447