Successfully reported

Apartment 830 Menlyn Maine Triology

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mandie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Skoon en netjies. Baie skoon en netjies. Die beddegoed het ook heerlik geruik. Dit was stil gewees tydens slaaptyd. Baie goed ingerig. Dit is wel baie klein, die sleeper couch het nie 'n matras as jy hom oopvou nie, so as albei kinders nie langs mekaar op die enkelbank kan lê nie, gaan een hard slaap. Daar was nie beddegoed vir die sleeper couch nie, net ekstra komberse en daar was ook net 3 handdoeke. Ons het baie op die nippertjie bespreek, so dit kan wees hoekom dit geskort het. Die aanwysings is nie goed nie, die verblyf is by The Capital Hotel (ontvangs). Maar ons sal beslis weer daar slaap as ons verblyf in die stad soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Seipati Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 407
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 407
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Amarand Avenue, Trilogy Menlyn Maine Residence, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA437b963bbef81718cc7546bf683b09fc0126579d818b227ee7f0edb2e8293376f18d8d67987258a670673fdcfa3bba14799e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 407 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 202 Amarand Avenue Trilogy Menlyn Maine Residence 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7858804 28.2827447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang