Successfully reported
+7

Apartment West

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 445 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Apartment West is 'n woonstel aan die Weskus en bied 'n rustige wegbreek. Dit is slegs 1 km se ry vanaf winkels en restaurante in Dwarskersbos.

Hierdie selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort en haardroër.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster en yskas toegerus.

Daar is 'n sitarea en 'n buite-eetarea met braaigeriewe wat na die terras met 'n pragtige uitsig lei.

Die strand en ander aktiwiteite is slegs 'n entjie se ry vanaf die woonstel. Gaste kan Rocherpan-natuurreservaat besoek wat net 12 km ver is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Petrie C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Baie lekker gebly, die plekkie is lekker ingerig en stapafstand van die see. As jy 'n wegbreek nodig het, is dit jou plek!
Sep 2025
Dorette P
Gesin met tieners
5.0
Salig. Baie naby die see geleë, met 'n lieflike braai-kuierstoep. Ideaal vir 'n naweekwegbreek. Woonstel is goed ingerig met vriendelike, behulpsame g...
Sien meer
Apr 2025
Marietjie D
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Heerlik gebly. Pragtig en netjies, alles wat nodig is en meer. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal plek beslis aanbe...
Sien meer
Feb 2025
Sophia B
5.0
Peaceful and relaxing. Lovely little apartment, not too far from the sea. Quiet and peaceful. The apartment has everything you need for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Helena V
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik, fantasties en heerlik verby! N onvergeetlike ongelooflike lekker naweek! Sulke netheid en gasvryheid het ek lanklaas gesien. Ons gaan def...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment West het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46551dd711642d35f585f0e25c84d7b3646713c807f89a9a42e689bdfb0098673e1be9f74942329d0b7936547b3b531e8ccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.687791550556 18.241652804299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang