Apatchy Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Boekenhout Road, Doringkruin, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die rustige Doringkruin, bied Apatchy Guesthouse gemaklike akkommodasie op die eienaar se eiendom, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, terwyl 'n enkelbed en 'n slaapbank in die leefarea slaapplek vir 2 gaste bied. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n kroeg. Die sitkamer lei vanaf die kombuis, met 'n eetkamertafel, gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n pooltafel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n skemerkelkie op die balkon geniet en toegang hê tot die braai-area. Veilige parkering word voorsien gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Matlosana Mall 5.7 km weg, en Klerksdorp Museum is 7.7 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Boekenhout Road, Doringkruin, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Boekenhout Road, Doringkruin, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang