Successfully reported

Appelkooskop Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Chevonne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quiet, nature, perfect. It was exactly what we needed: a break away from our busy lives, just to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Rustigheid. Bly altyd lekker! Die rustigheid en afgesonderheid is lieflik en sielshelend. Geen kontak met die buitewêreld is 'n bonus! Ongelooflike gasvrou, altyd behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane K
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

For peace and tranquility, look no further! I spent 3 nights on a solo retreat in the quaint stone cottage in a secluded valley on the farm. Perfect for escaping all the busyness of modern life. Amidst the farm animals and some local wildlife, it was wonderfully peaceful and relaxing. The cottage was lovely and cool during the hot days and well-insulated against the cold in the evenings. It was perfect for what I wanted and had all the basic comforts needed. Not another sign of a person, vehicle or building in sight. Definitely take a walk up the hill along the farm track at sunset; you won't regret it. Just a heads-up that the lights are solar-powered and they are controlled via two small remotes, not conventional wall light switches. A good idea to take some insect repellent and Doom spray along too - it is a working farm after all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Rustigheid en stilte. Dit was baie lekker, die beste volgens my was die rustigheid en alleenheid wat mens voel. Ek hou van die geskiedenis van die gebou wat lyk asof dit die ou plaashuis was en die hele plaas atmosfeer. Ons het regtig baie lekker afgeskakel. Die laaste dag was wel bewolk en die ligte gaan vanself aan wanneer die sonpaneel begin laai. Ons was die grootste gedeelte van die dag nie by die akkommodasie nie, so toe ons by die huis kom, het die ligte gebrand en die battery het nie gehou nie, en ons was sonder ligte met die laaste aand. Dit was wel nie 'n probleem nie, daar word genoeg kerse voorsien.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Tweede keer net so spesiaal soos voorheen. Ongelooflike lekker kuier met baie rustigheid. Net nie genoeg hout gehad nie, maar gelukkig is die dorp naby genoeg. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Relaxing, peaceful and simple. We loved the location of Appelkoos Cottage. The kitchen is small but well supplied - the rusks were a delicious bonus. There were enough lights, candles, etc. to not have to bring any extras. This is the ideal place if you are wanting a break from it all and want to keep things basic. The sparrows were busy building a nest in the outside braai, so we suggest it be checked before starting a fire there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Almay L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Goed vir wegbreek as jy lus is vir geen opvangs en stilword. Sonpaneel met battery is geskik vir liggies en klein yskas in die verblyf asook selfone herlaai. Google pin location neem wel kortpad tussen die koringlande in en dan raak die kaart die pad byster, beter om op die hoof grondpad te hou tot die bordjie aandui Appelkooskos draai links deur die hek. Waterdruk in die stort is baie laag, maar gas geyser verskaf lekker warm water.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reuben H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

We had a lovely, quiet stay. Beautiful night sky. De Hoop Nature Reserve and Malgas nearby. Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariam S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful, traquil and amazing are only but a few words to describe this awesome place. Definetely something for everyone to experience at least once. Thank you to the owners for their amazing hospitality. We loved every moment. Cleanliness and convenience of an "excellent" class. Breaking away from your ordinary day-to-day life in this manner definitely does wonders for the mind, body and soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R319, Sans Souci Farm, 35 km from Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiMmNiMmQ1LTVkNDItNDc3OS05ZjU5LWI3NGM5MTY0Y2QzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Off the R319 Sans Souci Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.309150394884 20.252731128968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang