Apple Cottages
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Wright Street, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apple Cottages bied drie luukse selfsorgkothuise wat in die stad George op die pragtige Tuinroete van Suid-Afrika geleë is. Alle kothuise is modern en funksioneel en sal byval vind by ontspannings- en sakereisigers.
Ons kothuise is bedrieglik ruim en dit maak langer verblyf maklik en gemaklik. Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar en sonkrag.
Alle beddens is toegerus met ekstra lengte matrasse en elke kothuis het sy eie privaat braaigeriewe.
Alle kamers is toegerus met kluise en ons bied ook veilige parkeerplek van die straat af.
Alle linne (strandhanddoeke uitgesluit) word voorsien.
Ons is ongeveer 2 kilometer vanaf die George Medi Clinic en 400 meter vanaf die Botaniese Tuine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Wright Street, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Apple Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Wright Street, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang