Aqua Marina Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Hill Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aqua Marina Guest House skuil in 'n stil doodloopstraat teen die noordelike helling van die heuwel wat oor die dorp, hawe en baai uitkyk, met die Outeniekwaberge wat die agtergrond vorm vir 'n skouspelagtige uitsig. Die gastehuis is 70 meter bo seespieël en 460 meter van die waterkant af.
Verblyf beskik oor 4 kamers, 2 met volle see-uitsigte en 2 met tuin-uitsigte. Die slaapkamers het ekstra-lengte 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word met top-matrasse en perkallinne, en volledige en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, WiFi-internettoegang, mini-kluise en yskaste in. Van die eetarea af lei 'n sitkamer en 'n gedeeltelik onderdak dek wat dien as 'n rookarea, beide wat oor die baai uitkyk, vir gebruik deur die gaste.
Die gastehuis is drie strate bokant die hoofpad geleë, waar baie van die restaurante geleë is. Gaste het die opsie om daarheen te stap of van 'n gratis pendeldiens gebruik te maak. Jou gashere, Michal en Lizette Groenewald sal poog om jou verblyf by Aqua Marina Gastehuis die eerste van vele te maak.
Mosselbaai Gholfklub, waar jy die see vanaf elke afslag kan sien en Pinnacle Point Gholfklub, is onderskeidelik 5 tot 10 minute se ry weg. Afslaantye kan teen spesiale tariewe gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 74 Hill Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Aqua Marina Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Hill Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang