Aqua Pearl 9
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Queen Street, Aqua Pearl Apartment Unit 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Aqua Pearl 9 is in Manaba Beach en bied aan gaste die geleentheid om mooi see-uitsigte vanaf 'n braaikamer te geniet. 
Dié selfsorg-eenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens op versoek omskep kan word. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Verder is daar 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, sitarea en 'n binnebraai-area. 
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan swem op die perseel. 
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem in die see in.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Queen Street, Aqua Pearl Apartment Unit 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aqua Pearl 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Queen Street, Aqua Pearl Apartment Unit 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang