Successfully reported
+13

Aquila

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Cowrie Street, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Aquila is 'n selfsorghuis in Tergniet en bied see-uitsigte in die verte. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek op die Tuinroete.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers plus 'n gastetoilet. Die woonstel op die grondvloer het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea.

Al die slaapkamers is toegerus met koningingrootte- of enkelbeddens.

Daar is 'n ruim eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Die eiendom is naby verskeie gholfbane geleë, naamlik Oubaai, Pinnacle Point en Fan Court.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Leefareas 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 29 Cowrie Street, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquila het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Cowrie Street, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyMGQ2OGIxLWMxN2UtNGU2Yi1hYzA2LWY4ODU2MWMzZTUzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 29 Cowrie Street Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.067198504035 22.188859311864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang