Successfully reported
+15

Arabella No. 7

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lagoon Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Arabella No. 7 is deel van 'n klein, veilige kompleks van 8 eenhede wat op die Margate-strandmeer geleë is. Hierdie woonstelle is pragtig gemeubileer en het asemrowende see-uitsigte vanaf die sitkamer en stoep.

Die woonstel het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Sommige slaapkamers het plafonwaaiers. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eenheid beskik ook oor 'n pragtig gemeubileerde oopplan-sitkamer en -eetarea. Die sitkamer het lugversorging. Buite is daar 'n lieflike stoep met skuifdeure en gasbraai, wat dit die ideale plek maak waar mens 'n braai of skemerkelkies kan geniet. Die wonderlike see-uitsig maak dit 'n perfekte omgewing vir 'n ontspanne vakansie.

Die kompleks is volledig ommuur en het outomatiese hekke. Daar is 1 toesluitmotorhuis en een oopbaai-parkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 112

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 21 Lagoon Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Arabella No. 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lagoon Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZjNjOTJmLTVhY2QtNDBjZS05ZDk2LTdjYTYxYzc0NTJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 21 Lagoon Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.858166 30.372296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang