Arabella No. 7
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Lagoon Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Arabella No. 7 is deel van 'n veilige kompleks wat bestaan uit 8 eenhede en teen die Margate-strandmeer geleë is. Dié luukse woonstelle is pragtig ingerig en bied ongelooflike see-uitsigte van die sitkamer en veranda af.
Die woonstel het 3 slaapkamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Sommige slaapkamers het plafonwaaiers. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eenheid beskik ook oor 'n oopplan-sitkamer en -eetkamerarea. Die sitkamer het lugversorging. Buite is daar 'n veranda met skuifdeure en 'n gasbraai, so dis die perfekte plek om skemerkelkies te geniet of te braai. Die ongelooflike see-uitsig vervolmaak die vakansie-ervaring.
Die kompleks is heeltemal ommuur en daar is outomatiese hekke. Daar is 1 toesluitmotorhuis en 'n oop parkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 112
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 21 Lagoon Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arabella No. 7 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Lagoon Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang