Successfully reported

Aranos Kalahariland Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rina D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker en goed. Die boer en sy vrou was baie gasvry. Hy het ons op 'n rit in sy bakkie op die plaas gevat. Dit was baie lekker en ons het dit baie waardeer en geniet. Ons het baie lekker gebly. Net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mannetjie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Die plaas eienaar en sy vrou het my baie welkom laat voel, en ek kon lekker stap. Dit was baie lekker om die plaaslewe te kon ervaar, ten spuite van die droogte. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike plaasgevoel. Baie gemaklik, eienaars vriendelik en behulpsaam. Voel soos huis. Plaasmelk is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Aranos Kalahariland Guest Farm
Baie dankie Leon. Glo dat julle al veilig tuis is. Hoop ons sien julle weer. Groete van hier. Aranos Kalahariland, Danie en Mariaan

Frans P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastic. Ek sal Aranos Kalahariland Guest Farm weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Aranos Kalahariland Guest Farm
Baie dankie vir jul besoek. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop ons sien mekaar weer. Veilig ry. Groete, Danie en Mariaan, Aranos Kalahariland

Klaus F
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Fine accommodations, very nice hosts, good food. We would come back. Don't bother me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike ontvangs, buitengewoon gasvry. Baie gerieflike verblyf in baie mooi omgewing. Gulhartig ontvang. Ons het heerlike ete gekry op versoek, ten spyte daarvan dat dit selfsorgakkommodasie is. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Aranos Kalahariland Guest Farm
Baie dankie. Dit was goed om julle hier te ontvang. Hoop julle kom weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: C20 Road, Wilheben Farm 685, Aranos, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATsnQMwRJD3h2fcXH7YH0wNfNeToaR2wVfyLTpQJzOjCaiXTXk0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 C20 Road Wilheben Farm 685 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.11761474158 19.02477471793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang