Successfully reported
+29

Arbeidsgenot 3

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstrand Street, 3 Arbeidsgenot, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Arbeidsgenot 3 is 'n moderne gemeubileerde selfsorg-eenheid op straatvlak wat oorkant Heroldsbaai-strand geleë is.

Dié drieverdieping-eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n wonderlike uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser en wasdroër kombinasie. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike dekarea met braaigeriewe. Die patio bied ononderbroke uitsigte oor die strand en die see.

'n Toesluitmotorhuis en addisionele parkeerplek voor die motorhuis word voorsien.

Heroldsbaai word omring deur fynbos, en gaste kan gaan stap en voëlkyk of gholf speel by die Oubaai-, Fancourt-, Kingswood- of George-gholfbaan. Ander doendinge in Tuinroete sluit stap, visvang, swem, branderplankry, bergfietsry, en nog baie meer in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cornel B
Gesin met klein kinders
5.0
Ware see ontspanning! Ons verblyf het alle verwagtinge oortref en ons sal vir seker weer by Arbeidsgenot 3 oorbly!
Okt 2025
Krischka V
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning view, everything you need for an awesome family holiday. We had a wonderful stay at Arbeidsgenot in Herolds Bay! The house has...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Corrie M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gewees. Ja, baie lekker gebly. Het net koffie of tee gekort, want ons het laat daar aangekom en die winkels was alreeds toe vir die dag om...
Sien meer
Feb 2025
Antonie R
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Uitstekende tyd gehad, baie netjiese eenheid en ligging is perfek.
Des 2024
Este T
Saam met lewensmaat
4.6
Baie gerieflik. Ja, dankie. Dit was 'n goeie ondervinding. Ons het dit baie geniet.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stewart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sandstrand Street, 3 Arbeidsgenot, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arbeidsgenot 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstrand Street, 3 Arbeidsgenot, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff19a893ab25a9203cf350c02f04254ac36b350d3947050a4530202331ecf33cf2d6323507639a8baefdff9b54da47262df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Sandstrand Street 3 Arbeidsgenot 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -34.053632 22.391883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang