Successfully reported
+31

Arbeidsrus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 411 of Farm Townlands, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arbeidsrus is 'n knus rondawel in Viljoenskroon wat gemaklike akkommodasie met verhitting en kookgeriewe bied. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n oornagverblyf.

Die rondawel het 'n oopplan-uitleg met 2 driekwartbeddens en bied slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkering, braaigeriewe en toegang tot 'n gemeenskaplike speelplek vir kinders is beskikbaar.

Gaste kan verskeie diere soos ganse, hase, duikers, eende, springbokke, swartwit-wildebeeste, blesbokke en rooihartebeeste besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maryka M
Saam met vriende
5.0
Arbeidsrus is a lovely, peaceful and comfortable stay. Just what we expected, lovely rondawel with comfortable beds and everything you ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Wynand B
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n aanbeveling. Dit is 'n baie netjiese, praktiese en skoon rondawel. Nogal mooi met die wilde bokke in aangrensde kamp. Vriendelike diens van ...
Sien meer
Jun 2024
Marina V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker geslaap by Arbeidsrus. Netjiese en skoon akkommodasie, het niks meer nodig gehad nie. Was vanaf die eerste oproep baie vriendelik en behul...
Sien meer
Mei 2024
Yolandi V
Besigheidsreis
5.0
Net wat mens nodig het, baie netjies en super skoon. Vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies en net wat mens nodig het.
Mei 2024
Yolande D
Saam met lewensmaat
4.4
Was heerlik en sal weer enigetyd daar aanbly. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal dit regtig aan...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lienkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 411 of Farm Townlands, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Arbeidsrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 411 of Farm Townlands, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce71d59b58124c9d399e15863875f3f5dd058c00d061737a255260395ccaac7c31c145dc6041c9d2f2ef6d2db6f2bc06274a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 411 of Farm Townlands Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.215853420189 26.945245223601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang