Successfully reported

Arcadia 4 Star Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Amanda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Naweek om te onthou vir altyd! Kamers was meer as gerieflik en die diens was definitief meer as 5 sterre werd. Van die kamers tot ontbyt, we were blown out of our minds! Thys en sy span het uit hulle pad gegaan om die naweek so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Kan net sê dit was lekker. Ons het heerlik gebly en ons oorslaap baie geniet. Ons was oppad na die Krugerwildtuin en dit was 'n handige oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Arcadia 4 Star Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer! Opregte dank vir die mooi woorde.

Belinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike ontspanne atmosfeer, sal definitief aanbeveel. Heerlik, atmosfeer ongelooflik, vriendelik ontvang, gastekamer netjies, geriewe perfek, kos uit die boonste rakke, heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Arcadia 4 Star Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer!

Jenni R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Peaceful. Quiet. Very clean and tidy. Very quiet. Clean. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Just how we like it. Thank you. We were just passing through overnight with a bakkie and trailer. Kevin waited up for us, met us and ensured we had everything we needed for the night. Vehicle and fully loaded trailer 100% safe and sound. Highly recommended. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Oornag verblyf. Alles was baie mooi en skoon. Staf is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Super lekker. Baie lekker gebly. Kamer was bo gemiddeld mooi skoon en gerieflik. Staf uitsonderlik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
1 nag
4.0
Mei 2025

Lekker gebly in 'n rustige, stil omgewing. Alhoewel 'n paar van hul sterre alreeds afgeval het, het ek baie lekker daar gebly. Ek het ook aandete en ontbyt daar genuttig, en albei was smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thys
Arcadia 4 Star Guesthouse
Hallo Marius, dankie vir die terugvoer. Ons/ek verstaan nie die sterre deel nie? Kan jy uitbrei asb.?

Valerie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Alles was maklik en toeganklik. Die plekkie was skoon, netjies en veilig. Alles was maklik en toeganklik. Die plekkie was skoon, netjies en veilig - alles wat mens nodig het vir 'n kort kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike M
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mei 2025

Sal kan aanbeveel indien hulle warm water probleem oplos. Niemand hou van 'n koue stort nie. Die twee belangrikste vereistes van 'n gastehuis is gemaklike bed en lekker wasgeriewe. Bed was goed, stort koud. Ek moes dus halfprys betaal het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Thys
Arcadia 4 Star Guesthouse
Hi, ons het 'n e-pos vir terugbetaling aan u gestuur. Dit was die geyser se element wat foutief was en is vervang nadat die volgende gas ons laat weet het. U moes ons sommer dadelik ingelig het dan kon ons u na 'n ander kamer skuif en was dit nie nodig om dit op die platform 3 weke later te hoor nie. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Kraalkop, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7cc5b172b1e7527bd00a10ab446615b1c5b5388741fa48b205cdefe0e7ed72a395662c8a35f331a5c83810de4bf10f82956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 38 Kraalkop Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66296688186 27.259259532338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang