Successfully reported
+23

Archers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Delport Street, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Archers Guest House is in Patensie geleë en bied gerieflike verblyf vir gesinne en sakereisigers.

Die gastehuis bied 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die kamers beskik oor óf 'n koninggrootte-, koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, asook 'n TV met DStv, WiFi en 'n gasvryheidskinkbord.

Gaste kan in die tuin, by die swembad of langs die braai ontspan. Die restaurant op die perseel, Kiosk, bied 'n verskeidenheid wegneem- of eet-opsies.

Die gastehuis het ook 'n konferensiekamer met lugversorging, 'n dataprojektor, 'n raadsaal met sitplek vir 12 en WiFi-toegang.

Archers Guest House is 90 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 53 km vanaf Jeffreysbaai en al die besienswaardighede en doendinge wat hulle bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corrine V
Gesin met tieners
5.0
Was lovely and the staff were very helpful. Lovely stay, will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Kinny Y
Saam met lewensmaat
5.0
Puik oornag slaapplek. Heerlike vinnige oorslaap oppad Baviaanskloof toe. Puik fasiliteite en baie netjies. Christine was baie behulpsaam en 'n aangen...
Sien meer
Apr 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike topgehalte verblyf en gasvryheid. Self etes gereël vir die vakansiedag. Heerlike topgehalte verblyf en gasvryheid.
Des 2024
Heidi K
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Rustige veilige verblyf.
Des 2024
Mariette L
5.0
Fantastiese verblyf! Ons het heerlik in Archers Guest House gebly. Die kamers is ruim, gerieflik en skoon. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 114 Delport Street, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Archers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Delport Street, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc1e5948dd833224d2645ee58b6f7bb5f358eb08b9bb2e504981e715f6d4a18bb6afb7821ec0e0384acb7a59e0fd193a9f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 114 Delport Street Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.758257377533 24.816960543394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang