Arek's Place
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Lindhout Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arek's Place bied selfsorg- en oornagverblyf in die luukse woonbuurt Noordheuwel in Krugersdorp met 'n asemrowende uitsig op die Magaliesberge.
Die verblyf bied 8 gemeubileerde, privaat kamers en 2 klein kothuise. Elke kamer en kothuis het 'n en suite-badkamer, klerekas, lessenaar en 'n platskerm-TV.
Gaste het toegang tot 2 kombuise wat volledig toegerus is, 'n wasmasjien en 'n eetkamer. Verder het gaste ook toegang tot 2 stoepe, 'n binne- en buitebraai, 'n kroeg en 'n swembad.
Die parkeerplek is veilig en kan nie van die straat af gesien word nie. Die eiendom word gemonitor en elke kamer het sy eie afstandbeheer vir die hek (’n sleuteldeposito mag vereis word).
Ons bied 'n lughawependeldiens en toerisme wenke op versoek. Ons kan 'n braai met musiek en swemkompetisies vir gaste reël.
Dis die ideale plek vir sakereisigers en vakansiegangers omdat dit veilig en stil is. Jy voel so tuis soos by jou eie huis. Dis stapafstand vanaf winkels, restaurante, die apteek, hospitaal, skole, 5 groot winkelsentrums, Lanseria Lughawe, Silverstar Casino, Monte Casino, Rhino and Lion Park en die Wieg van die Mensdom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Arek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36 Lindhout Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756, Gauteng
- Gaste dink Arek's Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Lindhout Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang