Arendsnes
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 31 Aug 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3341B Seekoei Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 840R1 196 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arendsnes is 'n moderne selfsorghuis in Marlothpark in Mpumalanga. Hierdie vakansiehuis is perfek vir 'n paartjie wat die suide van die Krugerwildtuin wil verken, of sommer net in die bos wil ontspan.
Die huis het 'n ruim slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die huis het 'n binne- en buitebraai-area waar gaste saam etes kan voorberei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Marlothpark het 'n verskeidenheid voëls en wild. Gaste kan verskeie restaurante in die area besoek en by die Bushveld Atlantis-waterpark 'n draai maak. Daar is baie staproetes, asook fietse te huur. Die Krugerwildtuin en Lionspruit is ook gewild onder gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Matilda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 212
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3341B Seekoei Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
- Gaste dink Arendsnes het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3341B Seekoei Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang