Arlington Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 25 Arlington Crescent, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Arlington Suite bied bekoorlike oornagverblyf in Somerset-Wes. Die suite het 'n privaat ingang, wat gaste 'n gevoel van privaatheid en 'n rustige atmosfeer bied. Hierdie ruim eenheid van 40 m² is geleë in 'n stil en rustige area, met gerieflike toegang tot beide die R44 en N2. Dit is ideaal geleë net minute van toonaangewende hospitale en bekende wynlandgoedere, insluitend Vergelegen, Ernie Els, Rust en Vrede en Lourensford.
Die suite is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met volledige DStv-toegang en gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in die buitesitarea, 'n ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marius Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 25 Arlington Crescent, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Arlington Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 25 Arlington Crescent, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang