Successfully reported
+48

Armadale Country Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Spruce Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Armadale Country Retreat, geleë bo-op 'n rustige heuwel, is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se plaas in Colleen Glen, net buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul vakansie.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n rusbank wat in 'n enkelbed omskep kan word vir 'n ekstra gas, en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met sitplek en 'n braai geniet, en die plaas spog met 'n View Hyde en verskeie buite-sitareas waar gaste kan ontspan en die uitsigte kan geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die dorp Seaview ongeveer 7 km weg. Die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

The Host Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 80 Spruce Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • Gaste dink Armadale Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Spruce Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14edb451138376f173843551def6d3b0b502ffb2d5c1284ef02cbaabaa06de2a07f3cbfb6a489185c87b44be5d73f86a1207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 80 Spruce Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6018 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9693237 25.3876083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang