Successfully reported
+33

Arnelia House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Arnelia House is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in Myburgh Park, Langebaan, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Die huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gevul is. Twee net-kind matrasse is beskikbaar. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Hierdie area maak oop op 'n balkon met buitemeubels wat lieflike strandmeer-uitsigte bied.

Komplimentêre WiFi en parkeerplek vir 4 voertuie is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eiendom bied 'n omheinde tuin en 'n omskakelaar vir ekstra gerief.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 97 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09b96b91b5993650e5b910ac72db62dcc1cb52ebac0b1972f0ecb0af029d68e34e511781ce2bc76451841b427d6d5518fd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 97 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10279804985 18.03848937791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang