Successfully reported
+6

Arnheim Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Polack Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Arnheim Guest Cottage is 'n selfsorghuis in die pragtige dorpie Robertson, ideaal geleë in die hartjie van die wynroete van die Wes-Kaap.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens toegerus is. Daar is 2 en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus met breekware, toebehore, stoof, yskas, mikrogolf, ens. Die leefarea het 'n sitarea met DSTV Premium. Daar is ook 'n buite-ruimte met stoepmeubels en braaigeriewe. Parkering is agter 'n staalhek.

Robertson, wat langs Roete 62 geleë is, het 'n oorvloed wonderlike besienswaardighede in en om die area, soos die Robertson-gholfklub, die Dassieshoek-natuurreservaat en die Arangieskop-staproete.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Victor L
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Baie aangenaam. Sentraal geleë. Baie goeie eienaar.
Sep 2025
Chanelle B
Gesin met klein kinders
5.0
A lovely and comfy overnight stay! Lovely place to book, highly recommended for anyone/everyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Doreen F
5.0
See above. The stay was wonderful, although for only one night. The house is very clean and the customer service was excellent. I would...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Melody A
Saam met vriende
5.0
Lovely, old world charm type stay in Robertson. Lovely, cosy old world charm. Loved the interesting wall art and braai facilities if yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie keuse. Sal dit beslis aanbeveel. Uitstekende opsie. Baie goed toegerus. Baie om te doen in die omgewing.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 43 Polack Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arnheim Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Polack Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdx9oiIMdWYnkuzfrHUbhIrIVRtMWQsubsRUjAQV9suqOEInLYv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 81 5 1 5 43 Polack Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.797745 19.888024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang