Successfully reported

Arniston Cottage

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Theona H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lekker rustig en veilig. Pragtige plekkie. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld, baie naby aan alles. Beslis die moeite werd. Hi, baie dankie ons het beslis baie lekker gebly en sal beslis weer gaan. Ons het eintlik net 1 voorstel indien dit enigsins moontlik is. Indien mense so ver reis en dan nog 2 ure laat moes inboek, kan julle asb dalk van julle kant af aanbied dat gaste 'n uur of 2 later uitboek op die Sondag indien daar nie die Maandag nog gaste kom nie. Ek dink almal sal dit baie waardeer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Annelize, baie dankie vir die awesome resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is ook baie bly dat julle lekker gekuier het. Ons gee wel toegewings op Sondae, behalwe as ons gaste het wat dieselfde dag inboek. Ons het ongelukkig op julle Sondag gaste gehad wat voorlopig bevestig het, so ons moes gereed wees vir hulle moontlike aankoms. Ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom. Groete Colette

Winzina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful, comfortable and safe. It was what we needed as a couple: peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Winzina, Thank you for the awesome review. We are glad you enjoyed the peace and quiet that Kassiesbaai offers. We look forward to your next stay with us. Kassiesbaai greetings

Wasima F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

The cottage was comfortable and clean. The service staff was friendly. The cottage was clean, comfortable and well located. It's quite basic, but everything one needs is there. One should take extra toilet paper of one's choice, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Wasima Thank you so much for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.

Francois J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Rustig en lekker. Gerieflike huisie met al die nodige vir 'n rustige kuier. Baie naby aan die see. Ons het regtig lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hallo, ons is so bly julle het lekker gekuier en ons huisie geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom. Kassiesbaai groete

Charlotte M
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Gerieflike en netjiese blyplek reg by die see. Ek en my dogter het baie lekker gebly in Die Waenhuis. Die blyplek is gerieflik ingerig en pragtig skoon en netjies. Kassiesbaai is stil en rustig, met 'n mooi lang strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Charlotte, ons is so bly dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit na jul volgende besoek. Kassiesbaai groete

Rolf B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Will be back sometime. Overall enjoyable to stay at a national heritage site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Rolf, thank you for the kind review. We are glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.

Wilma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Perfekte ou wit huisie om lekker rustig te kuier, mooiste uitsig en vriendelik. Die oulikste ou visserman huisie, het vreeslik lekker gebly. Loopafstand van alles en die uitsig is beautiful verby.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Wilma, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit na jul volgende besoek. Kassiesbaai groete

Claudine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Peaceful. Peaceful surroundings. Pleasant accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Claudine, thank you for the kind review. We are glad you enjoyed your stay with us and look forward to your next visit. Kassiesbaai regards

Jacques C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Very good, quiet, and beautiful. There is a dip in electricity that can damage equipment. It's just annoying with the CCTV volume and constant talking, especially in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colette
Arniston Cottage
Hi Jacques, thank you for the kind review. Unfortunately, we have no control over electricity supply, but have raised the issue with our local municipality. The camera is a deterrent for unwanted guests and keeps our guest vehicles safe. It is a shame you did not mention the issue regarding the camera during your stay, as I could have switched it to a different setting whilst you were there. We are still glad that you enjoyed your stay with us and look forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 133

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbour Road, House B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe353e2db51380acb9038d807eb57a4fc59174ef37e09e285864d15e95a2ce61063a79c54ae292136ee60c85207b157929c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 123 5 1 4 Harbour Road House B27, Kassiesbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.664633259602 20.231831262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang