Successfully reported

Arrowood Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rasheed Ahmad L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Amazing. Most incredible stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kecia
Arrowood Apartment
Thank you for a lovely review – wishing you many happy travel experiences and hopefully you will come back again soon. Warm regards

Shawn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Had a great stay. Great customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kecia
Arrowood Apartment
Thank you for a lovely review – wishing you many happy travel experiences and hopefully you will come back again soon. Warm regards

Johané C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

10/10. Pragtige eenheid en mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly en was naby aan die strand en restaurante. Skoon en netjies. Perfek vir 'n gesin of vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kecia
Arrowood Apartment
Dankie vir 'n pragtige resensie – ons wens julle baie gelukkige vakansie toe en hopelik sal julle gou weer terugkom. Groete Kecia en Lionel

Pieter S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld en briljante diens van Kecia en Lionel. Baie lekker gebly by Arrowood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kecia
Arrowood Apartment
Dankie vir die pragtige resensie – ons wens julle nog baie gelukkige reiservarings toe en hopelik kom julle binnekort weer terug. Hartlike groete, Kecia en Lionel

Ilse C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Het Plett baie geniet en sal definitief weer gaan. Goeie ligging, netjiese verblyf met 'n goed toegeruste kombuis. Enigste nadeel, die woonstel sit op die pad so bietjie raserig en parkeerplek was nie groot genoeg vir ons motor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kecia
Arrowood Apartment
Dankie vir 'n pragtige resensie – ons wens julle baie gelukkige jaar toe en hopelik sal julle gou weer terugkom. Groete Kecia

Pollie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitsonderlike gerieflike plekkie met vriendelike diens! Wat 'n heerlike, gerieflike plek om in te bly. Baie vriendelike en professionele diens! Alles baie netjies en baie goed uitgerus met niks wat gekort kom nie. Baie dankie vir alles! Sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kecia
Arrowood Apartment
Dankie vir 'n pragtige resensie – ons wens julle 'n baie gelukkige vakansie toe en hopelik sal julle gou weer terugkom. Groete Kecia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kecia Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 402
R 2 402 R 2 162
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 402
R 2 402 R 2 162
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 402
R 2 402 R 2 162
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Odlands Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa684d7df83131c46ba37f8cda5af4ac3ff5af7e32a2782a8742980adcf63fcf10fd43ddc88b8bd8a87fd3f41a44da0c04d5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 402 nouVanaf R2 162 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Odlands Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05740555405 23.374135072422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang