Successfully reported

Artist's Attic Self-Catering Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Perfek. Presies soos die website. Baie vriendelik. Ek hou van die privaatheid en die feit dat die eienaar nie heeltyd kom pla nie. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel. My hoofbehoefte is WiFi en dit het perfek gewerk. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Had a wonderful stay. Lovely space and neighbourhood. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie T
1 nag Gesin met tieners
2.8
Aug 2025

I didn't stay there, but would not recommend the stay at all. The price didn't match. I couldn't stay there due to health issues and had to book another place. For me, the first impression wasn't good at all. I was expecting a much nicer, cleaner place. The main bed's mattress was extremely soft. The quality for me wasn't fair compared to the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.0
Aug 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jacquie M
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Lovely, peaceful. Comfortable self catering apartment with everything you need for an enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Yet again - a wonderful stay. Both units at The Artist's Attic are fabulous - highly recommend either. Hosts are super helpful and friendly. Will certainly use again and again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Uitstekende oornaggeriewe. Die gasvryheid is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Fantasties. Naby CBD vir besigheid. Rustige atmosfeer. Gasvry. 'n Defnitiewe ja vir 'n volgende oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Bo verwagting lekker. Baie goeie kliëntediens. Skoon, netjies puik waarde vir geld. Streng aanbeveel. Baie vriendelik ontvang. Geriewe 100%. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrieka K
Kort verblyf
4.8
Jan 2021

Baie gerieflik. Ek het gehou van die privaatheid en aandag aan die klein besonderhede wat die eenheid interessant en gerieflik maak vir besigheid en veral vir iemand wie alleen reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Columbus Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cd46a38cba769061163869259d58f976b855c123177273b1421d93ac82cf3947a788fb86dcb2c4726abf8ef3f7a9d613440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 81 Columbus Street Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.48852372406 31.013239026033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang