Successfully reported
+60

Art Nebula Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Art Nebula Guest House is in Parys in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel.

Die kamers in die hoofhuis deel 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 3 rusbanke. Die hoofhuis het 'n stoep, tuin en braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek vir 6 voertuie. Die gastehuis is net oorkant die pad van die Afridome-skougronde. Parys het 'n legio besienswaardighede en doendinge van voetslaan tot 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel en witwater- en riviervlotvaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Nicola S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a quick getaway. Perfect for a quick getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Martin D
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Lovely host and was a great friendly environment!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Milene M
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, clean, neat, and safe. Beautiful, clean, neat, and safe. We had a very nice stay, peaceful with a lovely garden. The hostess...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Louise L
Gesin met tieners
4.0
Gasvry en aangenaam. Die gasvrou moes inderhaas vir ons regstaan nadat ons 'n ander blyplek moes verlaat en sy het haar uit haar pad vir ons gegaan. S...
Sien meer
Jan 2025
Trudy C
5.0
Baie aangenaam en sal weer gaan oornag. Dit was 'n heerlike slaapverblyf. Geen buitegeraas wat my slaap onderbreek het nie. Kamer was ruim met alles w...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Art Nebula Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B 2nd Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3618f58b85b2b34ff2af2e6d3c9c5deedd056ee5f7f96edc6bbab50c7e43c2fb00eb2120e7bf14fd14458e129065fca86e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2B 2nd Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.921659438291 27.449162713057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang