Successfully reported
+36

ArtSea House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Klipper Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

ArtSea House is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis met 'n Art Deco-styl in Linkside, Mosselbaai. Dit is naby alle geriewe, strande, die hawe en die Punt.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek vir gaste om te eet en ontspan. Die huis het ook binnebraaigeriewe, 'n TV en gratis, onbeperkte WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin en see. Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die huis is naby geriefswinkels en restaurante.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Claudi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 104 Klipper Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Klipper Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbddd127f00bc3960bf172d92f5aae21adb12ffcaa8b39dc2871de173dca5c46de5d0e45ce09a413468cebaa253f9702f774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 104 Klipper Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185401113866 22.142948448017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang