Artspace Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hetty Avenue, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
- Vanaf R1 960 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Artspace Guest Suite bied selfsorgverblyf op die gasheer se Kaaps-Hollandse-styl eiendom in Fairland, Johannesburg. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is die ideale basis vanwaar jy omliggende gebiede en hul besienswaardighede kan besoek.
Verblyf word gebied in 'n 2-slaapkamer-eenheid wat 3 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die solderkamer geleë en het 'n enkelbed. Dit het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. 'n Etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n lessenaar is in die leefarea beskikbaar.
Gaste het toegang tot die swembad, patio en braai-area op die perseel. Hierdie area is geskik vir tot 10 mense en sluit 'n HD-skerm met sekere DStv-kanale, 'n raadsaaltafel, 'n kroegarea, rusbanke en 'n privaat badkamer in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Hetty Avenue, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
- Gaste dink Artspace Guest Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hetty Avenue, Fairland, Johannesburg, 2030, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang