Arukah
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 02 8th Avenue, Walmer, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorgkothuis is in die tuin van 'n gesinshuis geleë en bied gemaklike en privaat verblyf.
Dit beskik oor 'n dubbelbed, met die opsie om tot 2 ekstra enkelbeddens by te voeg vir gesinsverblyf of om tot 4 volwassenes te akkommodeer. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese benodigdhede, terwyl 'n ministoof op versoek voorsien kan word.
Gaste het hul eie privaat ingang deur die tuin, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 02 8th Avenue, Walmer, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 02 8th Avenue, Walmer, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang