Successfully reported
+20

Arukah

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Plot 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arukah is op 'n kleinhoewe naby Riversdal, op pad na Oakdale, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat elk toegerus is met 'n kombuis, sitkamer, privaat badkamer en ingang.

Die wilgerbome en voëlgesang sorg vir 'n rustige atmosfeer, weg van enige stadsgejaag. Die selfsorg-eenhede bied 'n lieflike uitsig oor die Slapende Skoonheid-berge en die area het baie staproetes vir die kranige stappers.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anje B
Saam met vriende
5.0
Heerlike plaas kuier met alles wat nodig is vir 'n gerieflike wegbreek. Dis die 2de keer wat ons by Arukah bly. Dit was weereens lekker!
Jul 2025
Leandi S
5.0
Baie mooi. Vriendelik en skoon. ️️️️️. Vyfster plek.
Jun 2025
Merinda H
Gesin met tieners
5.0
Relaxed farm escape, kid-friendly convenience. We spent last weekend at Arukah Guest House in Riversdale and it hit the sweet spot betw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Philip V
Gesin met tieners
5.0
Oornag. Netjies en gerieflik. Goed toegerus vir oornag en langer verblyf. Het voorheen hier gebly en sal weer.
Mrt 2025
Raylynne H
Saam met vriende
5.0
Awesome. It was really nice. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Therisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R323, Plot 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arukah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Plot 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc7ae957e84e34822d957a37bfc414ab8d2bbe5caf27331b2b1558985c7f8fba5b33c5038db3ba509bea83ab61901011b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 R323 Plot 30 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.078096525107 21.238851398492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang