Successfully reported

Arum Lily Guest Cottages

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Home away from home. Al 4 keer hier oor gebly. Elke keer 'n onvergeetlike kuier. Voldoen aan alles en nog meer. Gaste diens onverbeterlik. Rustige omgewing. Kan ongetwyfeld hier ontspan en rustig slaap na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Was baie gerieflik, vriendelik en naby die oos hospitaal. Was ons 2de keer by Aurun Lilly en wil nie by 'n ander plek slaap nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelma R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflike verblyf. Baie gerieflike verblyf, alles wat jy nodig het is daar en die ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart En Charlotte S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Stil omgewing en vriendelik behandel deur personeel en huiskat. Vriendelik ontvang en goed toegeruste kamer. Kort net bedmatjies en 'n lekker leunstoel. TV net teleurstellend, het net basiese kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Groot gerieflik. Self melk in yskas. Baie netjies en vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edward O
1 nag
4.4
Jun 2025

Lekker vir 'n vinnige oornag in Pretoria naby hospitaal. Die verblyf was voldoende vir 'n vinnige oornag en goed geprys. Gaan eet gerus by die Viking Pit net oorkant die gastehuis. Die kamer was ruim en skoon. Warm waterdruk was laag, so mens stort nie baie lekker nie. Het nie die gasheer persoonlik ontmoet nie; neem aan hulle woon nie op die perseel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Arum Lily Guest Cottages
Beste Edward. Dankie vir jou boodskap. Ja, ek bly op die perseel, maar was net oorweldig met besigheidsvergaderings om die groter Moreletpark beter te maak. Ek sal verseker na die waterdruk kyk. Groetnis, Deirdre

Cindy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Gerieflik. Was gerieflik. Lekker groot kamer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diaan P
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Die geld werd. Was baie gerieflik, maar oor die skoonheid van die kamer was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda D
1 nag
3.4
Mei 2025

Geen probleme ondervind nie. Kamer was baie basies. Niks luuks nie, maar was voldoende vir ons behoeftes.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques J
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jan 2025

Dit is onnet en nie skoon nie. Daar is nie twee-punt-tussen-proppe vir haardroër nie. Die verblyf is nie onaangenaam nie, maar die plek kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 687 Wekker Road, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA769ec62c795c7d850d56474e70edd91a2a5858cb73fe20ae7b5977a8e3299e18790a1bbe231646d7983fcb94d0c45dbadbdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 687 Wekker Road Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.819056 28.294381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang