Successfully reported

Arumvale Country Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker oornag plek met baie mooi uitsig oor berge. Baie lekker en rustig en naby middedorp en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer kom kuier - vir langer volgende keer. Vriendelike gasheer en dierbare hond, Lilly. Kothuis is netjies, goed toegerus en met 'n absoluut pragtige, rustige uitsig en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Yay, kan nie wag nie! Vriendelike groete, George Missing en span.

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gemaklik. Dit was heerlik rustig, alles wat 'n mens voor kan vra op 'n naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Maak ons daggie! Elize, dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Kom sommer gou weer. Vriendelike groete, George Missing en span.

Deon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid. Rustige oornag wegbreek met die mees idilliese setting. Sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Ons het julle kuier ook baie geniet, Deon. Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Kom sommer gou weer. Vriendelike groete, George en span.

Kristina A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very nice. Very friendly welcome from Sam and such a nice flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Good morning Kristina, We wish to thank you for taking the time to write this review, for your kind comments and for rating us, it’s much appreciated. Please come visit us again very soon! Warmest regards, Team

Cornelia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

We enjoyed our stay in a very tranquil surrounding with a perfect view! Very good! The location is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Good morning Cornelia, We wish to thank you for taking the time to write this review, for your kind comments and for rating us; it’s much appreciated. Please come visit us again very soon! Warmest regards, Team

Leandri S
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, waarde vir geld. Skoon en netjies. Stil en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Dankie vir die mooi woorde, Leandri, ons waardeer dit. Kom sommer gou weer. Vriendelike groete, George Missing en span.

Hannelie A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Pragtige uitsig, alles netjies. Baie lekker gebly. Die uitsig is baie mooi, en die kothuis "garden cottage" is effe weg van die hoofhuis af, steeds naby die swembad. Klipgooi van die dorp af (5 min se ry), maar voel steeds soos plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Ons het julle kuier ook baie geniet. Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Kom sommer gou weer. Vriendelike groete.

Shelley R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

As above. Very beautiful location and the units and service are superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Good Afternoon Shelley, Truly appreciate your recommendation, thank you! It was wonderful meeting you, and we hope you come visit us again very soon. Warmest regards, George & Team

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Value for money. We only stayed one night and enjoyed it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Arumvale Country Retreat
Good Afternoon Truly appreciate your recommendation, thank you! It was wonderful meeting you and we hope you come visit us again very soon. Warmest regards, Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0fd0cb3bdca9fddc95f91477484d19daf5d464458ce09c99ca98d0480a8f754e746ad9ccbdbec671ebaf42eacd4f9407fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016677640999 20.423653721809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang