Successfully reported

As It Is In Heaven

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Nico B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2021

Ongelooflike uitsig en akkommodeer 12 mense met gemak. Die enigste probleem is met die aankoms. Die aanwysings van die webtuiste is nie korrek nie en jy sal nooit die sleutel kry sonder om die webtuisrte se mense te kontak en die persoon met die sleutel se nommer te kry nie. Stel voor die webtuiste verander hulle aanwysings met die afhaal van die sleutels.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
As It Is In Heaven
Hi Nico Baie dankie vir die terugvoering, ons is jammer om te hoor dat julle probleme ondervind het met aanwysings tot by ons kantoor. Gaste kry gewoonlik 'n kaart tot hier sodra bespreking bevestig is, nie seker hoekom dit in jul geval anders was. Ons sal opvolg met die agentskap en ek hoop rerig ons sien julle weer, dit was aangenaam om jul hier te kon he.

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2016

Hemel op aarde! Alles wat 'n ongelooflike verblyf moet wees. Stunning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
As It Is In Heaven
Hemel op aarde inderdaad! Bly om te hoor julle het die verblyf geniet en ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer as ons gaste te verwelkom.

Else-marie N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2013

Baie aangenaam en mooiste uitsig.Sal graag weer wil besoek Baie aangenaam en sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 15 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e1a1f599c3f04fb175b82cfaa83975b9c81fa520c9709b837dd22ccdb45a553eeec49c937039474ad1af8f90629cb4b545e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 46 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812336111111 17.881866666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang