Asch House
Beskrywing
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bababedjie en 'n matras vir 'n kind is op aanvraag beskikbaar. Badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n knus sitkamer en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. WiFi is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n eetkamertafel geniet wat na 'n privaat plonspoel lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Maksimum van 4 honde word op versoek toegelaat, en 'n terugbetaalbare skadedeposito sal vereis word.
Vir eksklusiewe gebruiksbesprekings van beide Asch House, Garden Cottage en Kapok Cottage, sal 'n terugbetaalbare skadedeposito van toepassing wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers in n baie groot en ruim ou plaas huis. elke kamer slaap 2 gaste elk
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Maksimum van 4 honde word op versoek toegelaat, en 'n terugbetaalbare skadedeposito sal vereis word.
Vir eksklusiewe gebruiksbesprekings van beide Asch House, Garden Cottage en Kapok Cottage, sal 'n terugbetaalbare skadedeposito van toepassing wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurkloof Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang