Ascot Place
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Ascot Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van die hoofstrande af. Ons bied gerieflike akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers.
Ascot Place het 3 kamers:
Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie, gratis WiFi, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.
Kamer 2 het 1 koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie, gratis WiFi, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.
Hierdie twee skakelkamers kan apart of as 'n eenheid gehuur word.
Kamer 3 is in die hoofhuis en is toegerus met 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.
Ascot Place is net 2 minute van Gqeberha (Port Elizabeth) se gholfbaan en 'n klein entjie se stap van Collegiate Girls' High School af. Verskeie restaurante, filmteaters en 'n gimnasium is in die omgewing.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 12 Ascot Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Ascot Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Ascot Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang