Successfully reported

Ash River Lodge B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Johan Scholtz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die elektriese komberse en verwarmer in die kamers was 'n lekker bonus. Ons is vriendelik verwelkom al was ons bietjie vroeg. Die dekor is pragtig en die ontbyt heerlik. Mooi uitsig oor die berge en stapafstand na alle winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alti K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik en rustig. Kuier altyd lekker daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stéphan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi uitsig en puik diens ontvang. Lekker geslaap! Lekker warm gekry! Lekker ontbyt ontvang! Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Baie dankie vir julle terugvoering, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het. Hoop om julle gou weer te sien.

Augustus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Onvergeetlik! Baie lekker gebly. Daar kan gekyk word na die binne deur in kamer 9, dit is nie stewig vas nie en veroorsaak steuring snags.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons!

Gavin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Enjoyable, no hassles. All good, hospitality great, breakfast great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very relaxing. Well priced, great view from the veranda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Thank you, Kobus. Glad to hear you enjoyed your stay with us.

Isak B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Kuier was te kort. Uitsig was baie mooi. Die verblyf was baie lekker gewees. Ruim en goed ingerig. Baie lekker ontbyt. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel(jr) O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Lekker gebly en ontbyt geniet. Ons het alles gehad wat ons nodig gekry het. Kamer snoesig gehou met verwarmer en warm beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het die tydjie by ons asook Clarens geniet.

Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier. Baie lekker gebly, dankie. Vriendelike mense. Mooi uitsig. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Ons waardeer jou terugvoering, Jacques! Hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Timothy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Lekker. Ja, ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lallies Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 257

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 723 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx5bqZjXIPzsqaK7kJllUi7fLfcYDAm12IpD6nh1joQtBlPLGAq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 723 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519907 28.420464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang