Successfully reported
+16

Ash Tree @ Wolk Ventures

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post Road, 13 km from Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ash Tree @ Wolk Ventures is 13 km vanaf die dorpie Howick en bied bekostigbare verblyf in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dit is ideaal op die Curry's Post-pad in 'n pragtige natuurskoon bewarea.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié area het ook 'n sitarea waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan. Die eenheid het sy eie omheinde tuin waar troeteldiere kan speel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hans G
5.0
Het die verblyf geniet. Lekker stil area. Die foto's van Ash Tree @ Wolk Ventures is 'n akkurate voorstelling van wat jy met aankoms gesien het. Het d...
Sien meer
Sep 2025
Michelle W
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, spacious, all we needed. Our stay was lovely, friendly welcome and exactly what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tisanie A
Gesin met tieners
4.4
Die huisie is baie gelieflik geleë. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is baie mooi. Alles is baie mooi aan ons verduidelik toe ons daar aankom. ...
Sien meer
Jul 2025
Helena D
Gesin met klein kinders
4.0
Voldoende vir 'n enkele oornag. Ash Tree was voldoende vir die nag se oorblyf op ons reis. Dit is 'n losstaande woning op mense se plot. Die omgewing ...
Sien meer
Apr 2025
Gerhard C
Saam met vriende
4.0
Skoon en netjies. Die verblyf was skoon en netjies en die gasheer was vriendelik.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wendy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Currys Post Road, 13 km from Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ash Tree @ Wolk Ventures het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post Road, 13 km from Howick, 3270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad3eaf288e02ca499aa0e85547079e48838c2b7e694e4dcd297f49c0a04934cc4edfdcf980ba155c22964ba8d7512033088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Currys Post Road 13 km from Howick 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.393349971584 30.177546332541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang