Successfully reported

Asher Riverside Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ryan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great stay, relaxed and just what we needed. We had a fantastic stay, the hosts were very friendly, the cottages were in an amazing location and we were able to relax and enjoy our weekend. We would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Great holiday accommodation in Bonnievale. Awesome stay with friendly owners and all you will need to have a great weekend away with family during winter time in the Bonnievale area. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wonderful as always. Will definitely be back. Once again a wonderful stay! Everything that one needs and more. The pre-heated hot tub was wonderful after a long trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharlene D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Was heerlik. Baie krieke en vlieë. Maar was gewaarsku om bug spray te bring. Almal het baie lekker gebly. Kinders sowel as grootmense.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darrell J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Comfortable accommodation on the Breede River. Overall, the accommodation was basic but comfortable. Our cottage was right on the river, which was lovely. We could hear the birds calling and fish splashing in the river. My only negative was that the place could have been extra clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sadiyah M
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

A place to unwind and reconnect with family. We booked all 4 cottages for a family getaway. The cottages are big with plenty of space for everyone. We fished and rode the canoes during the day and at night played games on the porch or sat in the jacuzzis till 3/4 am. Everyone thoroughly enjoyed themselves. It was a very different experience to the busy resorts we are used to and we all look forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tamlyn S
Kort verblyf
3.4
Jul 2025

Ek verstaan plaasgevoel, maar dit was afskeep en doen minimum in eenhede. Water was baie vuil en modderig. Daar was 'n kraan om reënwater in 'n emmer te tap vir die ketel, maar die stort, wasbak en skottelgoed was baie vuil water. Was glad nie lekker om so te stort nie. Net 1 mens kon stort, kort stort, en die water was koud, en dis 'n eenheid vir 8 mense. Alle kombuisgereedskap is oud en van dit is stukkend. Komberse en duvets het baie oud geruik en asof dit nie gewas is voordat ons gekom het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vanessa S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik, ontspanne, ideaal vir familietyd. Ons het 'n ongelooflik lekker gesinslangnaweek gehad by Asher Riverside Cottages. Die gasvrou, Ada, was ontsettend hulpvaardig en het vinnig gereageer op navrae en regstellings (soos die DSTV). My kinders en kleinkinders het die verblyf ten volle benut met kajak en warmbad. Ons het vooraf geweet van die moontlikheid van vlieë, so voorsiening gemaak om dit 99% uit te skakel. Onthou om die elektriese insekafweerder op die stoep aan te skakel. Dit maak 'n reuse verskil. Besoek gerus Eseltjiesrus terwyl julle in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rus vir die siel. Ons het saligheid gesoek en dit absoluut gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusticana, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATAAcLb0oRbWnC7OQbcNpjSdG2qMO4cTyL9jCVDSXxODsBHBBeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 61 5 1 5 Rusticana Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009701228533 20.217661914263
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang