Successfully reported
+41

Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei is in Bloemfontein, 'n area wat veral bekend is vir sy ryk geskiedenis, museums, natuur en ikoniese besienswaardighede wat die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin insluit. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die stadslewe.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede wat die Executive Suites en die Presidential Suite insluit. Die Executive-suites het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, lugversorging, 'n sitkamer, yskas, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Die Presidential Suite is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, lugversorging, sitkamer, yskas, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit lughawe-pendeldienste op versoek, spa-behandelings, 24 uur-ontvangs, kinderoppasdiens op versoek, 'n portier, wasgoeddiens, restaurant op die perseel, 'n kroeg, nagwag en konferensiegeriewe in.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in perdry, voëlkyk, wildritte, bergfietsry, wynproe, swem, die Groot 5 en fietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dorothy/David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 45 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4bdd28c7cc1175ea47b19149d1f4bc650ad6b1bd64c70e38ddd6aa26ea76e2464716ba76229aad3254f5a6c84065ece8023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 45 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.052826800622 26.152808138376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang