Successfully reported
+14

Aspen Villa Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Aspen Villa Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis vir 6 gaste in Underberg, KwaZulu-Natal, en dis ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stad.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Daar is genoeg ruimte vir ontspan en speletjies in die tuin speel. Braaigeriewe, begeleide staptogte, pasgemaakte piekniekmandjies en 'n uitstekende uitsig op die berge is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n pasgemaakte piekniekmandjie bestel om in die veld te geniet terwyl jy die uitsigte op die berg langs die rivier inneem, of pak dit in om saam op 'n romantiese staptog te neem. Alternatiewelik kan jy 'n sterrekyk-mandjie bestel, kompleet met soet en sout versnaperinge, 'n verskeidenheid wyn en 'n warm drankie om mee te kuier en die pragtige sterre van die platteland te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aspen Villa Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen Villa Cottages, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA758c50107f4952a0531a4ae715ff4b37e653bf39e3abd8e157e1fb322fc847e2c235e023448101caa6e52dea79fd52dd30b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Aspen Villa Cottages Drakensberg Gardens Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.747217623626 29.260230256449
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang