Successfully reported
+54

Assegaaibosch Country Lodge

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Route 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 810 R1 629 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Assegaaibosch Country Lodge bied 'n onweerstaanbare pakket vir enige natuur- of gesinsvakansie, romantiese wegbreek, korporatiewe wegbreek, troue of funksie. Die lodge, tussen die welige Tsitsikamma-woude en uitgestrekte blou Kouga-bergreeks, is 130 km se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 107 km se ry vanaf Plettenbergbaai op die skilderagtige R62-snelweg geleë.

Die lodge is ook naby die suidelike poort van die Baviaanskloof Mega-reservaat geleë, 'n Wêrelderfenisgebied wat geskat is vir sy ryk biodiversiteit. Dit maak die lodge 'n ideale basis vanwaar begeleide toere, avontuuraktiwiteite en selfry-verkenning van die area aangepak kan word.

Die kamers is smaakvol gemeubileer om voorsiening te maak vir gaste se gerief. Die lodge bestaan uit 13 kamers wat rondom 'n swembad met 'n houtdek-area gebou is. Die herehuis beskik ook oor 6 addisionele kamers wat apart of die huis as geheel gehuur kan word.

Die badkamers is toegerus met unieke en gerieflike stortrakke en luukse toiletware. Terwyl elkeen van die kamers 'n televisiestel het, kan gaste die uitsig vanaf hul privaat balkon geniet. Sommige kamers kyk uit oor helder spatsels wilde, kleurvolle tuine terwyl ander uitloop op die ongerepte swembaddek met die berge in die verte.

Spesiale vasgestelde spyskaarte word weekliks geskep, met slegs die varsste produkte wat beskikbaar is. Die eetplek word ook gewissel volgens die weer, besprekings en beplande vasgestelde spyskaarte vir die week.

Gaste kan doendinge op die perseel geniet, soos tafeltennis en pooltafels, 'n swembad en 'n tennisbaan. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louis J
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklik lekker wegbreek plekkie! Ongelooflik lekker verblyf. Baie netjies. Pragtige omgewing. Baie aktiwiteite om te doen. Lekker restaurant.
Jun 2025
Domonique W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Pragtige plek met uitsonderlike uitsig.
Jan 2024
Pj Fourie F
Saam met lewensmaat
4.8
Stil, rustig en heerlike plek om te ontspan. Baie vriendelike personeel. Dit was 'n aangename verrassing om so 'n vriendelike, ontspanne en aangename ...
Sien meer
Mei 2024
Cobus M
Saam met lewensmaat
4.6
Great oornag plek gewees. Lekker 4 ster plek waar mens kan ontspan. Restaurant 5 ster! Ons dit gebruik as 'n oorslaap op pad Addo toe vanaf Hartenbos....
Sien meer
Des 2024
Mandy S
4.6
I'll definitely stay here again. Lovely peaceful location, beautiful swimming pool and room well equipped. Restaurant was unexpectedly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Route 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Assegaaibosch Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 810
R 1 810 R 1 629
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 810
R 1 810 R 1 629
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 810
R 1 810 R 1 629
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Route 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd18efb2a16381adf0e81ce3f9895df4f7ad546c9d0986bf73010125a6a5a0435988c8b835ac9f8c972bf2c54d7e0fe5f498c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 810 nouVanaf R1 629 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Route 62 Langkloof 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.945700755015 24.314074516296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang