Successfully reported
+12

A'star

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

A'star is 'n pragtig versierde strandhuis wat slaapplek vir 4 gaste bied. Let asseblief daarop dat die openbare strande nogal besig raak oor langnaweke, openbare vakansiedae en Desembervakansies.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese stoof en oond, en 'n binnenshuise vuurmaakplek. Die gemaklike sit- en eetarea het 'n TV met volledige DStv en Explora.

Buite is daar 'n patio met pragtige uitsigte en 'n braai-area. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die WiFi by die Stay in Paternoster kantore, al is dit nie in die eenheid nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Adwin Z
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding. Sommer baie lekker. Sal volgende keer meer naby aan die waterkant wil wees. Baie mooi en netjiese plek.
Okt 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Mooi pragtig.
Jul 2025
Odette O
5.0
Value for money accommodation. Beautiful accommodation. Clean, affordable and close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Davina M
Saam met vriende
5.0
Dit was besonders. Die view, die stilte. Ek dit baie geniet. Wow! Dit was fantasties. Een van die mooiste plekke.
Mei 2025
Donn S
Gesin met tieners
5.0
A star het my naweek gemaak weer eers baie dankie. Middag. Was baie lekker man en kinders wil weer daar gaan kamp. Maar met 1 ding was die nat wasgoed...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink A'star het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9bf1d16db5256057fb2925e4d85d74a1c7e55ab0b9b617a61ce32ef60fd2ef1f0a36bd80a3dc7e44adc78b62eb0b57f09a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 87 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81065947521 17.88891401719
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang