Successfully reported

Asteroidea

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.0
Madelaine R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ongelooflik. Dit was alles waarvoor 'n mens kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zimri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Seaview is amazing. Rustig en netjies. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Laki P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Great location. Comfortable space and felt quite safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jorette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Lekker gekuier en ontspan. Slaapkamers baie knap en geen spieël vir as jy hare droogblaas. Gedeelde badkamer ietwat van 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Baie lekker gekuier nadat my vrou self moes skoonmaak. Die plek was nie na wense skoon nie - my vrou moes gaan chemicals koop en sy moes self skoonmaak. Die plek het so gestink dat mens nie daar binne asem kon haal nie. Die yskas het ook 'n vreeslike reuk gehad.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderful. We loved our stay and would come back time and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2023

Heerlik en rustig. Dit is jammer dat die smouse vanaf die strand permanent aan die deur kom klop. Dit maak dit ongelukkig effens onveilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2023

Baie lekker gekuier met uitstekende ligging op seefront. Die eenheid was nie korrek geadverteer nie. Een kamer moes twee enkelbeddens gehad het wat intussen verander is na 'n dubbelbed met die resultaat dat ek op die vloer met 'n addisionele enkelmatras op die grond geslaap het. Dit was met Stay in Paternoster uitgeklaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anja F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Pragtige see-uitsig en loopafstand na die strand. Huis is lieflik geleë met volledige toegeruste kombuis. Kamers bietjie knap, maar tog baie netjies en skoon met genoeg pak plek. Ons DSTV was die oggend vroeg afgesit wat nie regverdig was aangesien ons eers die volgende dag vertrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

James A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Beautiful views, serene environment. Lovely scenery to wake up to, house is fully equipped with all essentials. Really good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 470
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 470
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 470
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a8316d79549b883917916ee2d3308a79a6211b53c5ea5813701d70abee215be6e7f66d4de5a9deec1997fc9469662a24e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 470 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 No 23 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808707004075 17.889206260443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang