Successfully reported
+25

Astové 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Konrad Drive, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Astové 9 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Uvongo wat in 'n veilige kompleks met ononderbroke see-uitsigte geleë is. Dié woonstel, wat gerieflike selfsorgverblyf vir tot 4 gaste bied, is ideaal vir 'n klein gesin.

Dié woonstel op die tweede verdieping bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n addisionele enkelmatras kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tuimeldroër, broodrooster en ketel. 'n Ontbyttoonbank met sitplek is beskikbaar wat die leefarea van die kombuis skei. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv premium, gemaklike sitplek en 'n omheinde balkon met sitplek en dubbelvouvensters.

Die eiendom het 'n omskakelaar vir beurtkrag wat basiese geriewe soos die TV en ligte aan hou en verseker dat gaste toestelle kan laai.

Die kompleks bied aan gaste veilige parkeerplek, bykomende besoekersparkeerplek en twee onderdak gemeenskaplike braai-areas aan elke kant van die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lize O
Gesin met tieners
5.0
Ons het regtig heerlik gekuier, al was dit net 'n paar dae. Ons het baie heerlik gebly. Die plek is netjies en goed toegerus. Seeuitsig is asemrowend ...
Sien meer
Jan 2025
Hennie E
Gesin met tieners
5.0
Will go back there. Most pleasant place I have stayed so far, friendly personnel always helpful, safe area, close to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jaco J
Gesin met tieners
5.0
Ek weet nie waar die tyd heen is nie. Dit was een van die mooiste en lekkerste. Dis die juweel van die kus. Tyd maak nie saak nie. Die uitsig beroof j...
Sien meer
Jun 2024
Johnny W
Gesin met tieners
5.0
Rustig en stilte. Baie lekker gebly. Plekkie is baie skoon.
Jan 2024
Donovan O
Saam met lewensmaat
4.8
Baie aangenaam. Dankie, ons verblyf was baie aangenaam. Sal aanbeveel om daar te bly. Ons kyk om eiendom te koop, maar sal intussen weer daar bly.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Konrad Drive, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Astové 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Konrad Drive, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe9ece7bfceeca10ec5da42c1ef3af1c9ccb59ba1fab60e9ef0040f62e5fc0b6b7df75e2371ff0ffaa981e46207d96602869?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2 Konrad Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843673759821 30.391352883992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang